top of page

Ekstra Klasse

Toekomstige Einsteins bied ekstra klasse aan in Wiskunde, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap, Lewenswetenskap, Besigheidstudies, Meganiese Tegnologie, Siviele Tegnologie en Ingeneursgrafika en Ontwerp
 

Hierdie ekstra klasse word aangebied van graad 8 tot graad 12. Die klasse word aangebied in maksimum groepies van drie leerders per klas om individuele aandag aan al die leerders te gee.

 

Pryse en Pakette

Ander spesifieke klasse
Waar word die klasse aangebied
Eenmalige klas
Maandelikse Klasse

• R120 vir 'n uur en 'n half klas in een vak  (individueel)

•R200 vir 'n 3 uur klas as jy 'n vriend(in) saam bring (per persoon)

 

 

• R400 per maand vir 'n uur en 'n half klas elke week per persoon (per vak)

• R700 per maand vir 'n uur en 'n half klas elke week (per persoon) in twee vakke

• R1000 per maand vir 'n uur en 'n half klas elke week (per persoon) in drie vakke

 

Die klasse word net in groepe aangebied. Die leerder sal net in 'n groep van maksimum 3 leerders wees. Indien privaat aandag nodig is kan 'n spesifieke reëling getref word

• Eksamen voorbereiding klasse = R200 per 3 uur klas per vraestel

• Studie metode klasse = R200 (ongeag tyd spandeer)

• Nasorg klasse = R200 (ongeag tyd spandeer)

• Klasse word aangebied by 11 Dirkie Uys Straat, Witpoortjie in 'n toegeruste klaskamer

• Indien vereis kan klasse tuis aangebied word, teen 'n addisionele fooi van R20 binne 'n 10 km radius, R30 binne 'n 15km radius en R50 vir meer as 15km.

 

bottom of page