top of page

WORD 'N TUTOR

Mari-Louise Boshoff

Vian Kotze

Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Rekeningkunde, Lewenswetenskap, Besigheidstudies

Vakke aangebied

Vakke aangebied

Wiskunde, Meganiese Tegnologie, Siviele Tegnologie, Ingeneursgrafika en Ontwerp

Skoolprestasies

Skoolprestasies

Matriek geslaag in 2013 by Hoërskool Bastion met 9 onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Engels Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Rekeningkunde, Lewenswetenskap, Besigheidstudies, Wiskunde Vraestel 3.

4de in Distrik met 'n gemiddeld van 91% en 1ste in Distrik met Besigheidstudies

Matriek geslaag in 2013 by Hoërskool Bastion met 'n onderskeiding in Meganiese Tegnologie en in Top 20 by

Hoërskool Bastion.

Naskool en Huidige studies

Naskool en Huidige studies

2014 - Begin Baccaleurs van Rekeningkunde (CA) studies by Universiteit van Johannesburg

Slaag eerste jaar Cum Laude

9de in die UJ Eerstejaars Top 10

2014 - Voltooi N4, N5 en N6 in Meganiese Ingenieurswese by Westcol Krugersdorp met talle onderskeidings gedurende die kursus.

2015 - Begin Meganiese Ingenieurswese Studies by die Universiteit van Johannesburg

bottom of page